Afrikaans
Children’s books written in Afrikaans

Plaasdiere - Farm animals
Hierdie boek is deel van ʼn versameling wat jy saam met jou kleinding kan waardeer en geniet. Jou kind se verbeelding en ontwikkeling sal verryk word wanneer julle die helderkleurige illustrasies en stories saam verken. Language(s): Afrikaans – English (bilingual)
R160.00

Ons is een
Ek en jy lyk dalk verskillend, ons klink verskillend, ons bly op verskillende plekke, en ons eet verskillende soorte kos, maar wanneer ek in jou oë kyk, sien ek myself. ‘n Warm vertroostende boek oor die wonder van vriendskap. Language(s): Afrikaans
R140.00

My vel is bruin en my hare is gekrul
Elkeen lyk anders in hierdie gesin. Pa is lank en donker. Ma her ligbruin hare met groen
oë. Sommige kinders se hare is reguit, ander s’n her krulle. Mense kyk nuuskierig na hulle. Tot op ‘n day toe een van die kinders die moed bymekaar skraap om oor haar identiteit te praat ná sy gehoor het waar sy vandaan kom en hoekom sy anders lyk. Language(s): Afrikaans
R130.00

Nelson Mandela - Land pad na vryheid
Lees die merkwaardige verhaal vie ‘n ware held van ons tyd en ontdek hoe ‘n klein seuntjie, wie se pa hom ‘moeilikheidmarker’ genoem het, groot geword het om apartheid te beveg, Suid-Afrika se eerste swart president word, en hom beywer vir vryheid en regverdigheid oor die hele wêreld. Language(s): Afrikaans
R200.00
What others say
Magudulela Family
“Our family has truly enjoyed exploring each page as our children finally learn their home languages. We truly thank Origins Publishers for creating products that make learning fun for our whole family.”
Ashleigh Rautenbach
Ashleigh Rautenbach
“Origins Publishers has finally made learning new languages accessible and possible. I grew up speaking isiZulu as a child, and now I can teach my son how as well, with greater confidence because of the bilingual format”.
Sign up to our newsletter to receive updates on future books and learning materials.

Safe and secure checkout